Ghanzi DRCB

Dutch Reformed Church Botswana


Ons bid vir 'n nuwe leraar


Posted on 23 July 2019

Ds. Albertus en Louise Louw het 'n beroep ontvang na 'n gemeente in die Kaap. Na 5 jaar van saam leef en leer by die Here reageer hulle op die selfde stem wat hulle hierheen gelei het. Ons glo dat dit ons as gemeente voorberei vir 'n nuwe seisoen en vertrou die Gees om die regte persoon te stuur om ons as gemeente hierin te lei. Die aansoeke is reeds uit en sluit 23 Augustus. Vir navrae kontak Louise by clouiselouw@gmail.com of skakel Albertus by +267 72103151