Ghanzi DRCB

Dutch Reformed Church Botswana

Articles

  • 'n Ander manier van Bybel lees

Een van die maniere om die Here se stem te hoor is deur Bybel lees. Dit vra 'n spesifieke manier van lees. Kry die artikel HIER.


  • 'n Eerstehandse leef met Jesus

Baie van ons besig wees met die Here is deur ander se ervaring van Hom. Dis goed, maar daar is meer. Lees meer HIER


  • As God stil is
Tye waarin God stil en ver voel kan tye van groei wees. Lees meer HIER.